Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Helize van Vuuren vertalings

Harold Monro. Vertaling in Afrikaans

13 June 2019 By Versindaba

Harold Monro. Vertaal in Afrikaans deur Helize van Vuuren . Bitter heenkome (ter herinnering aan Barend Toerien) I Sy bewoon die portierskamer: als nikotien-deurtrek. Kliënte het hul foto’s daar gelaat vir vergaan. Sy bekyk deur groen hortjies dié wat smag na bewusteloosheid … Sy lek haar geverfde dun blourooi-lippe, Sy krap ‘n voortand met ‘n…

Read More

NP van Wyk Louw. Vertaling in Engels

20 May 201915 May 2019 By Versindaba

Grafika deur Niccy Miles Two and eighty years   After so many years I dare bring homage to your proud heart, to your pride: dare say that you (you) my beloved, three or ten small Sistine choirs in me sing   Before, earlier: your hatred against my pride, when your own I-mushroom in you grew…

Read More

Erez Bitton. Om woestyn te sê (Vert.)

15 May 2019 By Versindaba

Om woestyn te sê   Jou stil hand het  ‘n woestyn-oase geteken vir my groen op groen. Soos verbonde skepe – hand raak aan hand – deur jou oë kon ek sien die grootsheid van die Woord gegraveer in klip en die wonder van die brandende bos.   (Erez Bitton (1941-) uit Blindfolded landscapes. Blinde…

Read More

Boris Pasternak. Vertaling in Afrikaans

22 January 201927 January 2019 By Versindaba

Boris Pasternak. Vertaling in Afrikaans deur Helize van Vuuren.   Naskrif   Nee, nie ek was die bron van jou smart nie ek’t gepleit om my land se vergetelheid. Die son het op druppels ink gebrand soos klossies korente vol stof.   Cochineal gesprei deur die bloed van my elke gedagte en ieder geskrewe woord….

Read More

Ingeborg Bachmann – vertaling in Afrikaans

30 March 201830 March 2018 By Versindaba

Ingeborg Bachmann – vertaal deur Helize van Vuuren . Aan die son Veel mooier as komete se vurige gang en veel verrukliker om te sien as elke ander gesig, omdat jou en my lewe elke dag aan haar kleef, is die son. Mooi son, wat opgaan, blywend werk en afrond, allermooiste in die somer, as…

Read More

Hanna Arendt. Vertaling in Afrikaans

5 September 2017 By Versindaba

Hanna Arendt. Vertaling uit Duits in Afrikaans deur Helize van Vuuren.   Droom   Swewende voete in patetiese gloed. Ekself, ook ek dans, bevry van die swaarheid in die donker, in die leegte. Gedronge ruimtes van vergange tye, deurskrede wydtes, verlore eensaamhede begin om te dans, te dans   Ekself, ook ek dans. ironies uitgemeet,…

Read More

Paul Celan – vertaling in Afrikaans

14 July 201425 April 2016 By Versindaba

Paul Celan: verafrikaans en vertaal deur Helize van Vuuren, 14/7/2014   24 RUE TOURNEFORT   You and your kitchensink German — yes, sink-, yes, before — ossuaries.   Say: Löwig. Say: Shiviti   The black cloth they lowered before you, when your breath swelled scarward,   brothers too, you stones, image the word shut behind…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Eerste sneeu
  • johan swanepoel. tafel vir een
  • Resensie: Steierwerk  deur Johan Myburgh
  • AVBOB Persverklaring
  • Wat lees jy? Living the ultimate carnivore lifestyle (Hendrik Marais)

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  2. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  3. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

  4. Dr PS Swathe on Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)6 August 2026

    Naledi, wat het hier gebeur ??

  5. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon