Wat het geword van Ietwat onkant met die vraag: hoeveel digters is daar in Afrikaans. Ek skat, seker tweehonderd en vyftig, almal weliswaar nie lewend meer, want digters gaan ook dood. Daar’s gerugte van sommiges wat direk na die hemel sou opvaar, ander weer met ‘n kortpad ter helle neergedaal, maar meeste…