Tonight I can write the saddest lines So leer ek by jou in die najaar van die liefde: dat géé saliger is as ontvang, ekstase vlietend is, dikwels laatmiddag skuilplek soek in die skadu van verlies, dat liefde vreesloos is, want elke “happily forever after”-sprokie word uiteindelik besleg rondom ‘n graf. So leer…