Dit wil voorkom asof Breyten Breytenbach se segetog deur die Nederlandse media nog nie naastenby ten einde gaan loop nie. Soos reeds met Nuuswekker van 12 Junie berig is, vind daar in Hengelo ‘n omvattende huldigingsfees vir sy 70ste-verjaarsdag plaas. Hierdie fees, wat nog tot 26 Julie duur, het as hooffokus Breyten se skilderye van die…
Tag: Hengelo
Vrydag, 12 Junie 2009
Hierdie naweek is alle oë op Hengelo in Nederland waar hul fees vanjaar op die kuns van Breyten Breytenbach fokus. Die Raakruimtes-fees, wat van 14 Junie tot 26 Julie duur, bestaan naamlik uit veertien nuutgeskryfde sonnette deur Breyten (in Afrikaans) wat verspreid deur die stad op mure geverf is; ’n spesiale poësieroete – met aforismes…