Hennie Aucamp My dank aan Desmond Painter vir sy vriendelike inskatting van my werk, eers die kortverhale, en toe die kabaret. My dank bowenal vir sy opdragvers “Miss Jesus”. Dis ʼn eersteklas liedteks, en behoort dadelik by DALRO geregistreer te word, saam met die toonsetting, indien daar ʼn toonsetting was. Die vergete liedtekste in…