Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Hennie Nortje gedig

Hennie Nortjé. Die klompvoetduif

30 May 2024 By Versindaba

  Die klompvoetduif (uit Mediterreense streke)   Ons eet alweer ontbyt by Caffe Cordina hier in die hart van skone Valletta. So deur die hemelse gesmul aan Maltese pastizzi’s en qussatas merk ek op dat ‘n geveerde bedelaar by ons tafel se voet verklomp is. Miskien ‘n aangebore defek, of dalk ‘n noue ontkoming met…

Read More

Hennie Nortjé. Vlakvers

25 March 20248 March 2024 By Versindaba

  Vlakvers   Die lyf is geheel-en-al kaal en grys. Dis maar die vele poetse gebak, al daardie komieklike aanhangsels, wat hom so ’n kleurvolle vark maak:   Skurwelik vratsig, oordadig bemaanhaar, met weglê-snor-slagtande agter ’n slordige bakkebaard.   Kompleet so in sy volle varklike glorie het die ot my ’n oomblik begluur en toe…

Read More

Hennie Nortjé. Trekvoël

18 March 20248 March 2024 By Versindaba

  Trekvoël   As koue fronte dreig om te vermoei, raak ek weer trekvoël, ’n somerbesoeker om hier in die laagtes oor als wat waarlik saak maak, so sonnig te kom broei.   © Hennie Nortje, 2023. Noord van Malelane, Turksvy Publikasies    

Read More

Hennie Nortjé. Streeptrekkers

11 March 20248 March 2024 By Versindaba

  Streeptrekkers   Moenie die vlakte-zebra vlak kyk nie: Hierdie dier kan mens ‘n lelike streep trek; daardie skoon-rond-van-die-vet-voorkoms is bloot ’n vergisting, want dis niks anders as gellings lug, opgehoop in die kolon.   Jy hoor ’n visarend roep. Jy skakel die videokamera aan. Hierdie ikoniese bostoneel moet jy eenvoudig net, klank en al,…

Read More

Hennie Nortjé. Slegte nuus van my uroloog (M)

8 March 2024 By Versindaba

  Slegte nuus van my uroloog   ‘n Toegewyde voëlkyker is my spesialis:   Vrydae na werk as hy daardie gevreesde vinger vir oulaas uit die Latexhandskoen trek, kom geveerde spesies klein en groot deur sy langlens-Canon onder skoot.   En nou met my jaarlikse ondersoek, diagnoseer hy my in ‘n metafoor soos sekerlik nooit…

Read More

Hennie Nortjé. Neersien

26 February 2024 By Versindaba

  Neersien   Sodat ek horisonne rondom kan verbreed, ’n hoër visie orals met my saam kan neem. En ongeërg neersien op al wat leef en beef, slegs sagte blare uit die boonste krone vreet.   © Hennie Nortje,2023. Noord van Malelane, Turksvy Publikasies.  

Read More

Hennie Nortjé. Luiperd wees

12 February 202413 February 2024 By Versindaba

  Luiperd wees   Die brandmerke van al my slagoffers het onuitwisbaar op my vel gaan sit. Met elke nekbyt verwerf ek nog ’n kol, verbeter my kamoeflering, raak ek meer gedug. © Hennie Nortje, 2023. Noord van Malelane, Turksvy Publikasies    

Read More

Hennie Nortjé. Goeie raad van bo

5 February 2024 By Versindaba

  Goeie raad van bo   By die samesang van die rooikophoutkappers val die mannetjie in en word oombliklik gevolg deur haar. En so weergalm die ewige herhaling van die hoogste takke af:   Kom ons praat … kom ons praat … kom ons praat … kom ons praat …   en later al hoe…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

Nuutste bydraes

  • Andrea Sieberhagen. Koljander so deur die bos
  • Keith Oliver Lewis. vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway
  • 100 Duitse Bestes: Hermann Hesse (1877-1962)
  • Nini Bennett-Moll. Die veelkantige oeuvre van Marlise Joubert
  • Joan Hambidge. Oosterse digkuns II

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)17 June 2025

    Baie dankie, Ilse. Dié vertaalprojek is ‘n opwindende en uitdagende onderneming soos min vir my en Robert.

  2. Ilse on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)9 June 2025

    Dankie vir die lieflike vertalings!

  3. Heleen Louw on Jacobus Swart. Franz Kafka4 June 2025

    Treffend uitgebeeld. Jou vermoe om die essensie van 'n lewe' te omskryf is iets besonders vir my. En dan jou…

  4. Caren Kearley on Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)4 June 2025

    Dankie Maria, jy is welkom om my te kontak as jy een wil bestel. carenkearley@gmail.com. Ek is Ninni ewig dankbaar…

  5. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Deursigtige oggend3 June 2025

    Beeldskoon hoe hierdie gedig vloei.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon