I Shakespeare se beroemde Romeo and Juliet is gebaseer op The Tragicall Historye of Romeus and Juliet, ‘n lang verhalende gedig uit 1562, geskryf deur Arthur Brooke. Sy gedig leen weer by die Italiaanse skrywer, ene Matteo Bandello. Die begin van H.J. Pieterse se Reinaard die Vos lui soos volg: Willem, wat baie…
Tag: Henning Pieterse. Reinaard die vos
Nuwe Publikasie. Henning Pieterse: Reinaard die vos
Reinaard die vos (berymde, vrye vertaling van Van den vos Reynaerde) VERTALER: Henning Pieterse Van den vos Reynaerde word allerweë beskou as een van die hoogtepunte van Middeleeuse, spesifiek Middelnederlandse, letterkunde. Die teks is teen ongeveer 1250 deur ene “Willem” geskryf. Reinaard is ’n diere-epos waarin op satiriese, parodiërende wyse die spot gedryf word met…