Henriëtte van Wyk is ’n gebore en getoë Namibiër. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Mariental en studeer onderwys aan die Wellingtonse Onderwyserskollege in die Boland. Mense, musiek, Afrikaans en haikoes is haar passie. “En my man …!” In haar 33-jaarlange loopbaan van onderwyser het sy al enige vak onderrig (gr. 1 tot gr. 12) – net…
Tag: Henriëtte van Wyk
Nuwe bundel. Henriëtte van Wyk: ’n Bruin blaar tuimel
Henriëtte van Wyk ’n Bruin blaar tuimel Henriëtte van Wyk verbeeld uiters raak (en nie sonder humor nie) die naderende wegtuimel vanaf dit wat ons lewe noem. Enersyds word daar oop-kop vrede gemaak met die erosieproses. Andersyds verwonder die liriese spreker haar daaraan dat sy dit wat voorheen misterieus en onsienbaar was, juis nóú –…