Hendrik Nordbrandt – vertaal deur De Waal Venter Seilvaart Na die liefdesspel lê ons styf teen mekaar en terselfdertyd met afstand tussen ons soos twee seilbote wat hulle eie lyne so geniet wat hulle intens sny in die donker water dat hulle rompe feitlik oopbars van pure vreugde in hulle renvaart, uit in…