Herman de Coninck – vertaal deur Daniel Hugo Denkend aan vroeëre gedigte Ons was jonk, ons het die taal soos ’n perd bestyg en uitdagend oor die velde gery, lasso’s van woorde geslinger na alles wat ons wou verower. O, dit was dolle roekelose ritte. Wees tog maar versigtig, het die kritici…