I O rijkdom van het onvoltooide is ‘n bloemlesing van J.H. Leopold se gedigte met Johan Polak as die redakteur. Waarom gebruik digters motto’s? Wat is die funksie van die motto? Die motto weet ons moenie die gedig oordonder nie … Alles van waarde is weerloos, is al soveel keer gebruik as motto…
Tag: Herman Wasserman
Nuwe Bundel. Herman Wasserman: Waterman
Herman Wasserman Waterman ‘n Toeganklike, innemende bundel waarin die digter in soepel, gevoelige taal sy persoonlike ervarings verwoord én in gesprek tree met digters wat hom voorafgegaan het. Die verse skroom nie om eerlik én openhartig om te gaan met sowel diep persoonlike belewenisse of maatskaplike en politieke kwessies nie, en telkens te verras met…
Wenners van Mont du Toit kwatrynkompetisie
Eerste prys: Daniel Hugo (Kwatryn 12) Persië was bekend vir lekker wyn en vir Khajjam se pittige kwatryn – met ‘n kombinasie van dié twee oorleef ons die knellendste kwarantyn. Tweede prys: Herman Wasserman (Kwatryn 27) Lumier Uit elke pestilensie se puin sal weer ‘n bloednuwe dag verskyn…
Desmond Painter. Hennie Aucamp se Oor en weer geresenseer
My resensie van Hennie Aucamp se gebundelde onderhoude, Oor en weer, het vanoggend in Die Burger verskyn. Dit is bykans onmoontlik om hierdie of enige ander boekresensies op hulle webblaaie te vind; en die weergawe wat op die blogruimte Boekeblok verskyn is net ‘n massa woorde, sonder enige paragraafbreke… So ek plaas dit maar hier ook — dan kan die nie-Kapenare dit darem…
