Media24 het miskien nie besef watter verreikende debat hulle besluit om een nasionale boekeredakteur aan te stel, sou ontketen nie. Naas ons verontwaardiging oor hierdie besluit, is dit miskien nodig om op teoretiese vlak weer te gaan kyk na terme soos herskrywing, kanonisering en die institusionalisering van die literatuur ten einde ons gedagtes te verfyn…