Hertha Koch en Phillipe-Gérard: Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ’n Duitse klaaglied oor soldaatwees, oor oorloë wat altyd weer uitbreek Dié aangrypende lied uit die 1960’s, oorspronklik deur Marlene Dietrich op vinielplaat opgeneem, verteenwoordig meer as net ʼn klag oor die Duitsers se aandadigheid aan oorlogvoering deur die…