Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas hul bekronings vir 2014 bekend gemaak. Die pryse sal na keuse van die bekroondes tydens bekroningsplegtighede, onderskeidelik op Stellenbosch (27 Junie) en Pretoria (5 September) oorhandig word. HERTZOGPRYS VIR POëSIE Die Hertzogprys is die vernaamste prestigeprys in die Afrikaanse letterkundige wêreld en heet na…
Tag: Hertzogprys vir Poësie
Johann de Lange wen 2011 Hertzogprys vir Poësie
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gister bekend gemaak dat Johann de Lange met vanjaar se Hertzogprys bekroon word vir sy digbundel Die algebra van nood wat in 2009 by Human & Rousseau verskyn het. Die Hertzogprys, wat na genl. JBM hertzog vernoem is en al om die derde jaar aan poësie toegeken word,…
