i Die pad tussen Bloemfontein en Oos-Londen is gewoonlik nie al te besonders nie. Lang strekke dor vlaktes, klipheuwels en sonverbrande gras. Eers naby Stutterheim begin dit groener word. Dis die eerste herfs wat ons op hierdie pad reis en populiere word ryp in kordonne goud. Die lig is blouer, meer intens. Die pad is…
Tag: Hertzogprys
Desmond Painter. Dylan, De Vries, en die Hertzogprys
As ‘n mens politieke oorwegings rondom die geskiedenis van Afrikaans en apartheid vir ‘n oomblik tersy lê, is die Akademie se grootste versuim wat betref die toekenning van die Hertzogprys aan ‘n Afrikaanse skrywer dalk nie Adam Small nie, maar Abraham H. de Vries. Anders as Small publiseer De Vries nog aktief; die verskoning van ‘die reglemente maak…