Dit is met bruisende (en dankbare) vreugde wat ons vanoggend die program vir vanjaar se Versindaba kan bekend maak. Dié fees, wat op 27 en 28 November by die Oude Libertas Amfiteater by Stellenbosch gaan plaasvind, volg weer die beproefde formaat van 4 sessies van drie ure elk. Die twee aandsessies fokus oudergewoonte op poësie saam…
Tag: Hilary Mantel
Man Booker-kortlys aangekondig
Die kortlys van ses titels vir vanjaar se Man Booker-prys is gister deur die organiseerders bekendgemaak. Volgens James Naughtie, voorsitter van die paneel beoordelaars, is hul stoutste verwagtinge oortref en is hulle “thrilled to be able to announce such a strong shortlist, so enticing that it will certainly give us a headache when we come to…