Mag die diep slaap jou dan deur Hilda Smits. Protea Boekhuis, 2021 Resensie: Nini Bennett Die intimiteit van vervreemding Die literêre gemeenskap het met verwagting uitgesien na Hilda Smits se tweede digbundel. Smits, ’n sielkundige, was die 2017-wenner van die Ingrid Jonker-prys vir die bome reusagtig soos ons was. Die digter…