Monument vir die gebombardeerde nasionale skole in Hiroshima. Shinoe Shoda se versameling tradisionele tanka-verse, geskryf om die gruwels van die 1945 atoombombardering van Hiroshima te herdenk, en in die geheim gepubliseer tydens die Geallieerde Besetting, is ontdek in ‘n tempel in die Hirosjima-omgewing. So is vandag berig in The Japan News, van Woensdag 3…