Dit is onlangs bekend gemaak dat die befaamde “Biblioteek van Verbrande Boeke” aan die Universiteit van Augsburg verkoop is vir die bedrag van 410,000 euro. Hierdie unieke versameling van 14,500 boeke deur 80 skrywers is almal boeke wat in 1933 in Duitsland verbode verklaar is en op 10 Mei van daardie jaar op die brandstapel beland…