Hond Canis lupus familiaris Die hond poseer teen die blou, blou hemel en die haelwit wolke wat hom omraam, maar wat kan ék uit hierdie beelde haal? Die hond staan fier op sy hoë pote op die uitgestrekte Karoolandskap asof hy hom uit ydelheid laat kiek. Dit lýk so met die eerste…