Digstring HONDE Ons honde blaf opgewonde by die voorhekkie toe ek van die werk af kom. Op die tafel lê ‘n briefie. Hulle smeek keffend vir ‘n stappie. Ek steek jou briefie in my sak en ons gaan uit. Die honde blaf uitgelate toe ek hulle in die park loslaat. Hulle…
