ʼn Paar jaar gelede het die universiteit waar ek werk, die Universiteit van die Witwatersrand, besluit om die skoonmaakdienste uit te kontrakteer. Al die permanente werkers in hierdie dienste is afgedank en sommige van hulle is deur die nuwe kontrakteurs aangestel teen die helfte van hul vorige salarisse en sonder ʼn mediese fonds of personeelbeurse vir…