Vanoggend ‘n kort Nuuswekker, met ‘n lang gedig. Dit is immers gedigte wat jou ïnteresseer en nie die geswymel van ‘n slaapversteurde nie, of hoe? Nietemin, na my Nuuswekker oor Mahmoud Darwish en die gepaardgaande lys van name, het ek opnuut van Dahlia Ravikovitch onthou en watter verbysterende digter sy is. Ek het weer haar gedigte nageslaan en…