Elke keer wanneer ek ’n telefoonoproep van Laetitia Pople van Die Burger se kunsblad kry, is my eerste vraag gewoonlik: “Wie is nou weer dood?” En ek is gewoonlik reg ook. Oor die jare het ek baie dikwels foto’s van skeppende Suid-Afrikaners geneem. Waarom weet ek self nie. ’n Vriend het die ander dag suggereer:…
Tag: Hubert du Plessis
Hennie Aucamp. Hubert du Plessis, woordmens
Although my known profession’s been that of musician the allurement of words intensely shared my mission : Hubert du Plessis Hubert du Plessis Hubert du Plessis is op 7 Junie 1922 op die plaas Groenrivier in die distrik Malmesbury gebore. Op sewejarige ouderdon het sy klavieronderwys begin terwyl hy op skool op Porterville was, waar hy…