Daniel Hugo se nuwe bundel, Hanekraai, open met die sonnet Kantekleer: as ek in die nag wakker lê voel dit of die tyd gaan staan my hart is ‘n gravitasiekolk waarin die laaste vonk verslaan eeue later kraai die haan wat kant en klaar verkondig: die môrester flonker êrens in hierdie verdomde donker …