ʼn Draalgedig op sestien September. Met verwysing na “Andries se besinning” in Huis van die dowe. Met bedremmelde gelukwense en verskonings aan Breyten Breytenbach. EN ONPA PA BLY DOOD Is hiérdie dan my besinning? Elkeen kry slegs een kans om jou in die oë te kyk. Medusa, Hades, donker engel, figuur met mantel en sens,…