Winter –NP van Wyk Louw Nou lê die aarde nagtelang en week in die donker stil genade van die reën, en skemer huise en takke daeliks bleek deur die wit mistigheid en suising heen. Dis alles ryk en rustig van die swaar geheime wasdom wat sy paaie vind deur warm aarde na elke skeut en…
Tag: huis
Hannalie Taute. Wat is ʼn huis sonder ʼn moeder?
My gedagtes is deesdae gevul met die konsep van die huis as moeder. Volgens Bruno Bettleheim in die boek: “The Uses of Enchantment” stel die huis die moeder simbolies voor soos byvoorbeeld die gemmerbroodhuisie in Hansie en Grietjie. Ek het ook gister begin met nog ʼn ‘uitwis’ projek. Hierdie keer gebruik ek die oorblyfsels…