Huldeblyk deur Joan Hambidge (Foto: Naomi Bruwer) “Nogtans sal hy nooit van ons weggaan nie, hy sal deel word van die landskap wat ons liefhet, en mettertyd sal hy meer en meer by ons wees, pleks van minder en minder. Want die lewe word meteens helder na sy dood. Terwyl die mens nog leef, verhinder…