Johann de Lange 60 – ‘n Huldiging (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns) Johann de Lange is die enigste digter van sy generasie – die sogenaamde Tagtigers – wat tot dusver met die Hertzogprys bekroon is. Sy poësie vertoon ’n boeiende paradoks. Enersyds is hy verstegnies ’n besonder vaardige vakman wat tradisionele digvorme met gemak…