Ek hoop my gedig oor `n argitek wat omgegee het vir die ekologie en ruimte gelaat het vir die natuur, laat ons stilstaan en dink. Ek het verby `n plakkerskamp in Boksburg gery en die vindingrykheid van die bewoners was wonderlik! Friedensreich Hundertwasser Vryheid: (Friedrich Stowasser, 1928 – argitek en skilder, gebore in Wene….