I Wish I’d Said… Vol. 3 deur Johann de Lange & Goodenough Mashego (Reds.) Naledi, 2020. Resensie: Dewald Koen I In 1969 verskyn die Switsers gebore psigiater Elisabeth Kübler-Ross se wêreldbekende boek On Death and Dying waarin sy haar teorie oor die vyf stadia van verdriet uiteensit. Die Kübler-Ross model omskryf die vyf…