Matthew van der Want en Chris Letcher se album Bignity is seker een van die beste musiekopnames wat nog in Suid-Afrika gemaak is. Dis deels weens die goeie produksie deur Lloyd Ross en die uitstekende ensemble musikante wat hulle ingespan het; van Ian Herman op perkussie (voorheen van Mr Mac and the Genuines, maar ook…