Indien daar gekyk word na die individuele digters wie se werke (in Engelse vertaling) tydens die Dansende Digtersfees beskikbaar gaan wees, is dit dadelik die Duitse digter Joachim Sartorius se Ice memory – Selected Poems (Carcanet Press) wat opval as ‘n “moet kennis neem van”-item. Nie net omrede hierdie die enigste publikasie van Sartorius is…