Ek het pas twee weke in Ierland deurgebring en sukkel om weer aan te pas by die Suid-Afrikaanse werklikheid. Ierland is die land van mistieke woude, bluebells, kastele, faerie groves wat die boere in die middel van hulle lande laat staan … Dit is ‘n land waar spiritualiteit ‘n lewenswyse is en mense die legendariese…