My laaste blog vir die jaar … En heel gepas wens ek om na aanleiding van Poetry International Web se mees onlangse uitgawe te fokus op een van die indrukwekkendste digkunste ter wêreld, naamlik die Ierse. In hierdie uitgawe fokus PIW naamlik op vier Ierse digters, te wete Caitríona Ní Chléirchín (foto), Greg Delanty, Katie Donovan en…