broer laataand bel hy kan ek by jou kom bly my huwelik is verby ek maak my spaarkamer reg he ain’t heavy he’s my brother met ʼn verbleikte toksak daag hy op ek het vir jou ʼn rak leeggemaak jy kan jou klere uitpak wees tuis dae later in…
Tag: Ihette Jacobs gedig
Ihette Jacobs. Tweefontein
Tweefontein maar nou verkoop ons dit, word ons die eerste geslag sedert 1828 wat nie kan sê: “ons plaas” of “plaas toe” nie Antjie Krog, “koopkontrak” (Plunder, 2022) ek was sestien toe my ouma die plaas verkoop het my voete vasgerank in die grond soos die druiweprieel by die stoep my ore…