Indien daar nou één Nederlandse digter is wat ek graag sou wou ontmoet, is dit Piet Gerbrandy; daardie man met die meer-as-voldoende weglêsnor. Want alles wat ek van en oor hom te lese kry, oortuig my daarvan dat hierdie ‘n persoon is met wie ek graag ‘n fles of twee van die beste rooikoeldrank sou wou wegwerk…
Tag: Ilja Leonard Pfeiffer
Louis Esterhuizen. Die skrywer en sy liefdesplesiertjies
Met al die literêre feeste wat tans in die buiteland aan die gang is, wonder ‘n mens uiteraard of alles net ‘n gewroeg en sweet is en of daar darem ook tyd (en geleentheid) is vir bykomende vreugdes soos Breyten Breytenbach dit in ‘n kommentaar verduidelik het. Daarom dat my oog ampertjies vanselwers via ‘n…