Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Ilse van Staden

Ilse van Staden. Held met vlerk

10 June 202511 June 2025 By Versindaba

  Held met vlerk   Ek sou dit trots kon dra, die vlerk wat so onsinnig uit my skouer bot, die basis van spiere pure boomstam en barstend van belofte, met veerskagte sterk soos van ʼn arend of ʼn engel   maar verlate (één vlerk, ek bid jou aan!) en verknot soos die gefaalde enting…

Read More

Aankondiging van wenners: Kyk hoe ver het ons gekom

10 April 202511 April 2025 By Versindaba

          AANKONDIGING VAN WENNERS | KYK HOE VER HET ONS GEKOM: ’n gedigte- en kortverhaalkompetisie   Aangebied deur PEN Afrikaans in samewerking met Versindaba en LitNet Moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal   PEN Afrikaans het op 8 Junie 2024 ’n kortverhaal- sowel as ’n gedigskryfkompetisie in samewerking met die aanlyn platforms…

Read More

Ilse van Staden: Derdeplekwenner: Kyk hoe ver het ons gekom gedigtekompetisie

9 April 202511 April 2025 By Versindaba

    ’n oorsprong   dis nag miskien ’n miljoen jaar gelede, miskien minder en in ’n grot waar vuur splinterlig teen mure maak bekyk ’n mensding haar hand praat en beduie: ek, jy, grot, vuur hande wat tongspeel ’n afdruk in die as vingermodder op ’n aangesig ’n hand wys na my en uit…

Read More

Kim Stafford. ‘n Vredesverklaring (vert. deur Ilse van Staden)

27 February 2025 By Versindaba

  ʼn Vredesverklaring deur Kim Stafford, vertaal deur Ilse van Staden   Daar die wêreld ʼn brandende huis is, daar die nasies oorloop van geraas, daar hoop so klein lyk, soms ʼn enkele voël op ʼn draad deur migrasie agtergelaat.   Daar goedhartigheid selde in die nuus en vrede ʼn abstraksie is maar oorlog konkreet;…

Read More

Digtersprofiel: Ilse van Staden

19 August 20242 August 2024 By Versindaba

Ilse van Staden is in 1972 in Pretoria gebore, maar het grootgeword in die Waterberge in die Limpopoprovinsie. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Pro Arte (Pretoria) en studeer veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria. Sy voltooi ook ʼn B.A.-graad in Kreatiewe Skryfkuns aan UNISA. Haar debuutbundel Watervlerk ontvang die Eugène Marais- en Ingrid Jonker-pryse. Sedertdien publiseer sy nog…

Read More

Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer [21] – Vraaggesprekken met literaire agenten (4)

19 June 202413 June 2024 By Versindaba

    Cahier van een lezer [21] “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik…

Read More

Aangenaam! Onderhoud met Ilse van Staden

9 April 202411 April 2024 By Versindaba

    Marlies Taljard (MT) Ilse van Staden, baie welkom op Versindaba en dankie dat jy bereid was om per e-pos vanuit New South Wales (Australië) ʼn onderhoud toe te staan.   Waar kom jy vandaan? Vertel asseblief iets van jou jeug en jou kleintyd. Wat het jou gemaak wat jy nou is?   Ilse…

Read More

Wenners van Plek / Landskap & Somer-gedigkompetisie

10 January 202410 January 2024 By Versindaba

    WENNERS VAN DIE PLEK / LANDSKAP & SOMER- KOMPETISIE   Baie dankie aan elke digter wat deelgeneem het aan hierdie kompetisie. Daar het heelwat goeie gedigte ingekom en die keuse wat beoordelaars moes maak, was moeilik. Uiteindelik het beheersing van die betrokke vorm (sonnet en kwatryn) die deurslag gegee. Hieronder is die wenners…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon