Onlangs stop een van my vriende ’n kopie van Imagine Africa in my hand, ’n versameling tekste byeengebring deur die Pirogue Collective, die kreatiewe vergestalting van die Gorée Instituut in Senegal. In die voorwoord sê Breyten Breytenbach, die sameroeper van die collective, dat die dryfkrag agter die boek is om te wys dat Afrika steeds…
Tag: Imagine Africa
Breyten Breytenbach. Imagine Africa
Vriende, kollega’s, Ek wil graag ‘n nuwe publikasie onder julle aandag bring. Die titel is Imagine Africa en dit het so pas in New York verskyn. Die uitgewer is “Island Position” – ‘n ‘spasie’ wat tot stand gekom het om die produkte (verslae, studies, handboeke) van Gorée Instituut te publiseer met inagneming van gehaltebeheer, estetiese versorging,…