I Die Amerikaanse digter Wallace Stevens (1879 – 1955) gebruik die term anti-poësie om die hele kwessie van vreemde woorde in gedigte te verduidelik. Véral Robert Frost en Randall Jarrell het hom gekritiseer oor sy sogenaamde “moeilike” begrippe in gedigte. Lesers vaar ook dikwels uit teen resensente oor die gebruik van ingewikkelde woorde en…