Ruimte as tema en metafoor in die poësie van enkele vroulike Afrikaanse digters: 1994-2005 A.M. de Beer & H.J.G. de Plooy Skool vir Tale Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit E-pos: Etta.deBeer@nwu.ac.za Heilna.duPlooy@nwu.ac.za Abstract Space as theme and metaphor in the poetry of selected female poets in Afrikaans: 1994-2005 This article illustrates that the representation of physical and…
Tag: Ina Rousseau
Johann Lodewyk Marais. Jakarandas, poёsie en ideologie
Pretoria is groot en Kerkstraat is altesaam 26 kilometer lank. Volgens oorlewering is dit die langste hoofstraat in die wêreld. In Kerkstraat-Oos is daar aan albei kante van die straat jakarandabome. Ek is elke jaar op die uitkyk vir die eerste jakarandas wat begin blom, en 2 September was die vroegste wat ek ‘n jakarandaboom…
Ina Rousseau – vertaling in Engels
Ina Rousseau – vertaal deur die outeur [ https://versindaba.co.za/2009/07/13/ina-rousseau-in-engels/ (Daniel Hugo) ] Die laspos Uit die niet kom staan voor my ’n kropduif wat probeer om my blik van my boek te lok. En sodra ek wonder wat in liefdesnaam hy by my soek, begin hy iets by my te bedel wat ek sweerlik self ontbeer: Hy…
Ina Rousseau in Engels
Ina Rousseau in Engels Ina Rousseau het op Saterdag 17 April 2004 omstreeks 09h00 begin om haar gedigte in Engels te vertaal. Uit haar nougesette datering (met tyd en al!) van die talle variante kan die chronologie van die teksontwikkeling gelukkig bo alle twyfel bepaal word. Die feit dat die vertalings getik is – met…