Gedigte deur Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse digters Digters wat reeds gepubliseerde werk gelewer het by erkende en gevestigde uitgewers, kan nuwe verse aanstuur na Versindaba om op hierdie Gedigteblog gepubliseer te word. Gedigte sal gekeur word. (Hierdie indeks is bygewerk tot by 13 Desember 2024 – Redaksie) ________________________________________________________________________________________________________________________________ Inhoud [Alfabetiese volgens digters se vanne] A –…
Tag: Indekse
Indeks: Lyste, bibliografieë, digbundels
Bibliografie van Afrikaanse digbundels wat sedert 1882 verskyn het. Met dank aan NALN wat behulpsaam was met die saamstel van hierdie omvattende bibliografie. Let wel: Waar inskrywings herhaal word, dui dit op ‘n tweede oplaag van die betrokke titel. Hierdie bibliografie is na die beste van ons wete volledig tot en met die einde van 2012.
Gedigte (A–L)
Gedigte deur Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse digters Digters wat reeds gepubliseerde werk gelewer het by erkende en gevestigde uitgewers, kan nuwe verse aanstuur na Versindaba om op hierdie Gedigteblog gepubliseer te word. Gedigte sal gekeur word. (Hierdie indeks is bygewerk tot by 13 Desember 2024 – Redaksie) __________________________________________________________________________________________________________________________________ Inhoud [Alfabetiese volgens digters se vanne] A –…