Iemand sê nou die dag vir my “Ja, man, julle digters is mos heel beeld-befok”. Ek weet nie of dit waar is nie. Iemand anders sê vir my dat digters ander dinge raaksien as wat “gewone” mense raaksien. Ek weet nie. Miskien kyk digters op ’n ander manier na die wêreld? Nog iemand sê my…