Karin Schimke (foto) wen vanjaar die Ingrid Jonker Prys vir Engelse poësie met haar digdebuut, Bare & breaking (Modjaji 2012). Beverly Rycroft, Liesl Jobson en prof. Geoffrey Haresnape was die beoordelaars. Bare & breaking is bestempel as ’n bundel wat “kop en skouers uitstaan” bo die ander aanspraakmakers in terme van “vakmanskap, tempo, diepte en…