Wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie Die wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie is pas bekend gemaak. Dit is Nathan Trantraal, wie se debuut, Chokers en survivors, deur een van die beoordelaars as “een van die opwindendste bundels” in Afrikaans bestempel word, met temas wat “verras en ontroer”….