Ingrid Jonker was in Nederland pas laat bekend. Dit heeft zonder twijfel te maken met het culturele isolement waarin Zuid-Afrika tijdens de periode van de Apartheid verkeerde. Pas in 2000 verscheen er een eerste keuze uit haar gedichten die vertaald was door Gerrit Komrij. Minstens even belangrijk aan deze uitgave, die onder de naam Ik…
Tag: Ingrid Jonker
Film oor Ingrid Jonker se lewe op pad
In Nederland sit die film-entoesiaste in afwagting op Black Butterflies, die film oor die lewe van Ingrid Jonker, wat die einde van die maand in hul teaters begin draai. Volgens alle aanduidings is hierdie inderdaad ‘n film wat reg laat geskied aan die tragiese kompleksiteit van een van ons literêre ikone; in só ‘n mate…
Ilze Gertenbach. Die moontlike terapeutiese waarde van skeppende werk
Opsomming Digters verklap met hulle woordgebruik en simboliek wat in hulle onbewuste aangaan. Sielkundiges en taalkundiges het sekere aspekte van digters met depressiewe neigings se taalgebruik nagegaan en sekere patrone gevind wat hiervolgens bespreek word. Die sogenaamde “terapeutiese waarde” van kreatiewe werk word ondersoek aan die hand van ‘n groep uitmuntende kunstenaars. Die slotsom…
Danie Marais.’n Ongesonde gemoed huisves ‘n kreatiewe gees?
“Nadat my eerste twee slanke digbundels verskyn het, is ek jou werklik waar in ‘n onderhoud gevra, nie of ek gaan selfmoord pleeg nie, maar wanneer. Tensy jy bereid was om jou lewe te waag – of liewer, daarvan afstand te doen – kon jy nie verwag om ernstig opgeneem te word as vroulike digter…
Berta Smit – Miskende Sestiger, miskende digter?
Huiberta Johanna Maria (Berta) Smit (1926 – 1997) is gebore te Hopefield. Sy werk later jare as redakteur (Naweekpos) en uitgewersredakteur in Kaapstad. Met gebruik van sestiger-elemente, deureenskuiwing van verhaalvlakke en achronologiese volgorde van die gebeure, verbeeld sy aktuele Christen problematiek. Met Die vrou en die bees (1964) word die allegorie as middel tot…
Uys Krige en Ingrid Jonker
Na aanleiding van my blog-inskrywing oor Uys Krige wat gister verskyn het, het Marlise Joubert vir my dié pragtige foto’s aangestuur. Hierdie een het sy jare gelede self geneem van Krige: Hierdie foto van Uys, Ingrid Jonker en haar dogter Simone, het Jack Cope jare gelede vir Marlise gestuur. Die identiteit van die fotograaf is…