Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Engelse debuutdigbundels wat in 2018 en 2019 verskyn het, is pas bekend gemaak. Die prys word jaarliks beurtelings aan ’n Afrikaanse of Engelse debuutdigbundel toegeken, die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het. Elf inskrywings is deur die komitee ontvang vir vanjaar se prys. Daar is vier bundels…