Media-uitreiking Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2021 Die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir 2021 is pas aangekondig. Dis is Ryan Pedro vir sy bundel Pienk ceramic-hondjies (uitgegee deur Kwela). Die ander digters op die kortlys was (alfabeties volgens van) Lynthia Julius vir Uit die kroes (ook Kwela) en Gisela…