Marlies Taljard Aankondiging: nuwe Inhoudsbestuurder vir Versindaba. Versindaba het einde April vanjaar sy tiende verjaarsdag gevier! Om as webmeester hierdie inisiatief (wat aanvanklik ook jaarlikse poësiefeeste aangebied het) te bestuur op verskillende vlakke, was nie net ʼn enorme voorreg nie, maar een van die mees bevredigende denkbaar. Boonop is ek beloon met entoesiasme en ondersteuning,…