Johann Lodewyk Marais was die eerste Afrikaanse digter om as die Innibos kunstefees se feesdigter aangewys te word. Tydens ʼn geleentheid by die fees is ʼn oorkonde deur Chris Barnard aan hom oorhandig. Elize Cawood het gedigte uit sy agt digbundels voorgelees en ʼn oorsig van sy loopbaan as digter gegee. Luna Paige het twee…
Tag: Innibos
Johann Lodewyk Marais ontvang oorkonde tydens Innibos Kultuurfees
Verlede maand het ons berig dat die organiseerders van die Innibos-kultuurfees die inspirerende besluit geneem het om ‘n feesdigter in die persoon van Johann Lodewyk Marais aan te wys. Sy optrede was vanoggend, 28 Junie, en na afloop van sy voordrag is hy vereer met ‘n spesiale oorkonde wat aan hom oorhandig was deur niemand minder…
Johann Lodewyk Marais aangewys as feesdigter vir Innibos se 10de verjaarsdagviering
Nelspruit se Innibos-kultuurfees vier vanjaar hul 10de bestaansjaar en om dié geleentheid nog daardie tikseltjie ekstra plesier te gee, is dit die afgelope naweek bekend gemaak dat Johann Lodewyk Marais as feesdigter aangewys is. Die aanwys van ‘n feesdigter is natuurlik wêreldwyd ‘n algemene instelling met feeste, maar na die beste van my wete is…
Andries Bezuidenhout. Oopmond, Nelspruit, in beeld
Elke keer besluit ek voor die tyd dis die laaste keer wat ek dit doen en elke keer is ek na die tyd lus om dit weer te doen. Ry Donderdagoggend by die lughawe verby om vir NP van Lykskou, ook bekend as Danie Marais, op te laai. Ry deur die Hoëveld, verby die kragdrade,…
Andries Bezuidenhout. Oopmond vanaand in Nelspruit
Laevelders kan maar ‘n draai kom gooi by Oopmond vanaad. Dis deel van die Innibos-fees in Nelspruit. Meer besonderhede hier.